Abdul Sattar Khan, hoof van 'n Moslem-dorpie in die Punjab-provinsie, het 250 Christengesinne beveel om hul huise te verlaat nadat Christen-inwoners te heftig beswaar gemaak het teen seksuele aanranding deur…
Nigerië: Moslem-jeugdiges val kerke en huise aan Nog 'n aanval teen Nigeriese Christene noord van Joshas het plaasgevind. Twee kerke en 'n pastoor se huis is verwoes. In hierdie mees…
Sewentig betogers van The British Orthodox Church, CSW, Church in Chains Ireland, Human Rights Concern Eritrea, Release International en Open Doors het geprotesteer teen die vervolging van minderheidsgelowiges in Eritrea.…
'n Betoging het verlede Sondag duisende na Ground Zero getrek teen die bou van 'n 15-verdieping Islamitiese fasiliteit wat beskryf word as ''n Sentrum van leer, kuns en kultuur gelei…
Suid-Afrikaanse kinders se skoolvakansie sal saamval met FIFA Wêreldbeker. Ouers en versorgers is bekommerd oor hoe om hulle veilig te hou gedurende die vyf weke van feesvieringe wanneer kinders wat…
Abdul Sattar Khawasi Adjunk-sekretaris van die Afghaanse Laerhuis in die parlement het gevra vir die openbare teregstelling van Christen-bekeerlinge vanaf die parlementsvloer. Praat met betrekking tot 'n video wat deur…