Aijalon Mahli Gomes, 'n 30-jarige Amerikaner wat tot agt jaar in 'n arbeidskamp gevonnis is omdat hy Noord-Korea onwettig binnegekom het, is na 'n selfmoordpoging in die hospitaal opgeneem. Amptenare…
Bid asseblief vir ses beseerde sendelinge van Pennsilvanië en die families van die 74 mense wat verlede Sondag in 'n bomontploffing dood is terwyl hulle na die Wêreldbeker-sokkertoernooi by 'n…
Sommige Haïtiane voel asof dit net dae gelede gebeur het, het eerwaarde Kerwin Delicat, 'n priester in die stad Léogâne, gesê terwyl mense voorberei het om ses maande sedert die…
Kuba se Katolieke Kerk het gesê dat die Kubaanse regering 52 politieke gevangenes sal bevry in 'n groot toegewing aan internasionale druk om sy menseregte te verbeter. Die kerk het…
'n Alliansie van Christelike humanitêre groepe druk die regering van Kirgistan aan om 'n ondersoek van stapel te stuur na die onlangse burgerlike konflik wat meer as 'n halfmiljoen mense…
Christene in twee state van Nigerië het getreur oor die moorde op ten minste agt Christen-gelowiges, nadat Moslem-militante na bewering verskeie dorpe aangeval het.'Op die nag van 3 Julie het…