Wêreldwyd
Die klein, geskud Christelike gemeenskap in die Gedo-streek berig dat 'n Moslem-gesin hul 17-jarige dogter bedags aan 'n boom boeie en haar saans in 'n klein donker kamertjie sit omdat…
Kerkleiers in Kenia hou die regering verantwoordelik vir twee ontploffings by 'n grondwet-gebedsaamtrek in Nairobi waar sewe mense op 13 Junie gesterf en byna 100 beseer is. Die kerkleiers het…