Volgende week sal Australiese skole, gemeentes en jeuggroepe jongmense betrek by die omstrede debat wat tans in Australië plaasvind rondom vlugtelinge en asielsoekers. 'n Koalisie van Australiese Christelike ontwikkelingsagentskappe nooi…
Eerste Minister Yukio Hatoyama het sy bedanking na agt maande in die amp aangekondig, met verwysing na 'n verbreekte veldtogbelofte oor die verwydering van 'n westerse militêre basis uit Okinawa…
Die Religious Liberty Commission van die World Evangelical Alliance - wat meer as 400 miljoen Christene wêreldwyd verteenwoordig - het kommer uitgespreek oor polisieklopjagte op Protestantse gemeentes in Oesbekistan en…
Geopende Deure-verslag Pastoor Gebreab (35) het 18 dae gelede verdwyn en niemand kon by plaaslike owerhede uitvind waar hy hom bevind nie. Hy is getroud met 'n 8-jarige seun en…
Hindoe-nasionaliste het op 27 Mei 'n pastoor valslik beskuldig van gedwonge bekering in Karnataka nadat hulle 'n erediens ontwrig het. Die Global Council of Indian Christians het berig dat die…
Meer as 100 Gazane het die grens na Egipte oorgesteek toe hulle die blokkade tydelik verlig het ná die Gasa-gebonde flottielje-voorval. Mense het Woensdag by Rafah die grens te voet…