Wêreldwyd
Christian Solidarity Worldwide (CSW) het verneem dat die Volle Evangelie Kerk aan die einde van Februarie met geweld in Havana-provinsie gesluit is en beslag gelê het op al die kerk…
Protestantse kerkleiers in Bolivia verwerp 'n nuwe wet wat volgens hulle godsdienstige oortuigings in stryd met hul eie afdwing en hulle die reg ontsê om 'n kerk te wees. Gevolglik…