Wêreldwyd
President Hassan Rouhani het Saterdag van Amerika teruggekeer en is op die lughawe in Teheran toegejuig deur sy ondersteuners wat hom geprys het omdat hy na president Obama uitgereik het.…
NIGERIA: Minstens 160 sterf hierdie week in terreurverwante geweld Minstens 160 mense is dood in terreurverwante geweld hierdie week in Nigerië se Yobe en Borno State. Volgens 'n nuusverklaring van…