Wêreldwyd
Verlede Sondag is tientalle Moslem-broederskap-ondersteuners dood in botsings met Egiptiese veiligheidsmagte. Die Broederbond is vir die oomblik geslaan. Hulle leiers word toegesluit en hulle lede word daarvan beskuldig dat hulle…
Voorvalle van geweld teen Christene in die staat Karnataka het sedert Junie toegeneem, insluitend hospitalisasie van Sannamma, 'n 50-jarige Christelike skoolhulp wat deur ongeveer 40 ekstremiste aangeval is toe sy…