Wêreldwyd
'EXPOSED' beoog om ten minste 'n miljoen handtekeninge teen korrupsie in te samel wat dan aangebied sal word by die G20-vergadering wat in November 2014 plaasvind. Die Wêreldraad van Kerke…
Abba Moro, Nigerië se minister van binnelandse sake, het gesê die weermag maak vordering in die oorlog teen Boko Haram ondanks die moord op 44 mense Sondag in 'n moskee.…