Operation World state 70 persent van Japannese beweer geen persoonlike godsdiens nie, maar 'n meerderheid volg rituele van Boeddhisme of Shintoisme. Slegs 1,5 persent volg Christus. Ons kan bid dat…
Qamar David het teen sy lewenslange vonnis van 2010 weens godslastering geappelleer, maar is op 15 Maart dood in sy sel in Karachi se hooftronk gevind. Tronkowerhede het sy dood…
Ongeveer 10 000 Christene het uit hul huise in die weste van Ethiopië gevlug ná aanvalle deur Moslem-ekstremiste. Moslems in Ethiopië het tradisioneel vreedsaam saam met Christene geleef, maar sommige…
Noord-Afrika en die Arabiese Skiereiland het ons gebed nou dalk meer nodig as enige ander tyd. God kan meer doen as wat ons dink of verwag as Christene regoor die…
Verlede week is vyf lede van die Kerk van Iran tot een jaar tronkstraf gevonnis vir 'Misdade teen die Islamitiese Orde'. Hulle het 20 dae om te appelleer. Die vyf…
Militêre troepe van Saoedi-Arabië, polisie van die Verenigde Arabiese Emirate en Bahreinse veiligheidsmagte het traangas, gepantserde voertuie en helikopters gebruik om anti-regeringsbetogers van 'n plein in Bahrein se hoofstad te…