Aartsbiskop Jean-Pierre Kutwa van Abidjan het gesê skietvoorvalle het verminder, maar dit is 'n ontstellende kalmte en baie gespanne. Mense word in hul huise versper, sommige sonder water, elektrisiteit of…
In Mexiko se histories gewelddadige grensstreek begin geloofsleiers van beide kante van die VSA-Mexiko-grens hierdie maand 'n gesamentlike gebed- en vasinisiatief op soek na goddelike ingryping om dwelmkartelhandel en geweld…
Die jeug is die hoop van 'n nasie sy ruggraat en toekoms. As ek dink aan die eise vir verandering wat die hele streek oorspoel, verstaan en waardeer ek die…
Die godslasteringverhoor van vyf lede van die Kerk van Iran is uitgestel weens 'n gebrek aan bewyse. (Dankie Here) Volgens 'n nuusverklaring van Christian Solidarity Worldwide is die verhoor van…
'Bekeer of sterf'. Masih Gill, 'n Christen van die stad Mardan, in die provinsie 'Khyber Pakhtunkhwa' Noord-Pakistan is met hierdie woorde gedreig deur 'n groep Moslems met wie hy gepraat…
Iranse owerhede het in die geheim 'n Joods-Armeense egpaar saam met een vrou en twee ander mans tereggestel. Dit is onbekend waarvoor hulle aangekla is. Die dagbreek teregstelling was op…