Wêreldwyd
Owerhede in Viëtnam het langverwagte openbare Paasfeesvieringe in Hanoi, wat vir Vrydag en Saterdag (15-16 April) beplan is, verhoed nadat hulle 'n mondelinge belofte aan organiseerders gegee het dat die…
Bybels word ontheilig, kerke aangeval en menseregte-voorstanders word in Pakistan gedreig namate Islamitiese ekstremiste druk op die Christelike gemeenskap verskerp. Christene staar al jare lank voor vervolging in Pakistan, maar…