Verlede maand het talle ondersteuners van Tsvangirai se party in kerke geskuil nadat hulle deur militante ondersteuners van Mugabe se party aangeval en uit hul huise gedwing is. Die werk…
Christene in die evangeliese kerk in Honduras vrees dat hulle doelbewus geteiken word ná die moord op verskeie pastore die afgelope maande. Pastoor Carlos Roberto Marroquín, die stigtersleraar van die…
Tripoli-biskop Giovanni Martinelli het hulp nodig vir vlugtelinge wat in sy kerk skuil. 'Ons is bekommerd oor honderde Eritreërs wat hier gestrand is - niemand gee om vir hul ontruiming…
Onrus wat oor Noord-Afrika versprei het, het 'n magtige weerstand in Libië getref. 'n Geopende Deure se kontak in Libië berig: 'Dit is baie erger as die nuus. Daar is…
1) Iranse vlootvaartuie het Dinsdag die Suez-kanaal gevaar op pad na Sirië, die eerste keer in drie dekades dat Teheran toegelaat is om militêre skepe deur hierdie strategiese waterweg te…
'n Meer liberale Taliban-groep in die Wardak-provinsie het opgehou om vroue sonder boerkas in hegtenis te neem en laat sommige musiek toe wat ''n nuwe generasie militante verteenwoordig' sê plaaslike…