Wêreldwyd
Menseregte in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) sal die onderwerp wees van 'n werkswinkel wat hoëvlakverteenwoordigers van die regering, kerke en internasionale organisasies in die land se hoofstad,…
'n Dosyn kerkleiers het Dinsdag, 13 April, meer as 'n week agter tralies gebly nadat veiligheidsmagte hulle in Indië se suidelike deelstaat Karnataka aangehou het op aanklag van 'kragdadige bekering'…