Kyrgyzstan se opposisie het Donderdag gesê hulle het die mag oorgeneem en die parlement ontbind nadat 'n bloedige opstand president Kurmanbek Bakiyev gedwing het om uit die hoofstad te vlug.…
Die afgesette president van Kirgisië, Kurmanbek Bakiyev, het die land verlaat en na die naburige Kazakstan gevlieg. Sy vertrek kom in die nasleep van 'n opstand op 7 April wat…
Die Vereniging van Protestantse Kerke in Turkye nooi Christene wêreldwyd uit om deel te neem aan 'n dag van gebed vir die oorwegend Moslemland. Die Internasionale Dag van Gebed vir…
Farsi Christian News Network (FCNN) berig dat 'n nuwe Christenbekeerling met die naam Saeed op 7 Maart 2010 deur twee ongemerkte motors, wat aan die ministerie van inligting behoort, voorgekeer…
Die polisie het hier op 28 Maart vals aanklagte van die besit van alkohol teen 47 Christene, insluitend vroue en kinders, ingedien in 'n poging om hulle te intimideer om…
Politici in Borno-staat in die noordooste van Nigerië debatteer 'n wetsontwerp wat daarop gemik is om godsdienstige ekstremisme te bekamp. Die Islamitiese Predikingswetsontwerp sal prediking verbied wat waarskynlik 'n skending…