President Karzai sal volgende maand die Withuis besoek en dan deelneem aan 'n internasionale vredeskonferensie tussen Afghanistan en Pakistan. Ongeveer 1 400 Afghane wat die land se etniese, streeks- en…
Die Farsi Christian News Network (FCNN) sê dat op Woensdag, 14 April 2010, om 16:30, verskeie gewone klere sekuriteitsbeamptes, wat hulself voorgestel het as 'agente van die Ministerie van Inligting',…
Boeddhistiese lede van 'n gewapende rebellegroep en hul simpatiseerders hou sedert 16 April drie stamchristene gevange in 'n pagode. Hulle is erg geslaan om hulle te probeer dwing om na…
Plateau State is geteister deur geweld sedert 18 Januarie, toe 200 Moslem-jeugdiges kerkgangers in die Nassarawa Gwong-area van Jos aangeval het. Twee joernaliste wat vir 'n Kerk van Christus in…
Twee Protestantse Christelike kerke in en naby Tasjkent is in die middel van April binne twee dae na mekaar aan klopjagte onderwerp. Die eerste klopjag het 'n jeugkonferensie gemik en…
'n Oorlog waarin die generaal nie sy vyand ken nie, is 'n verlore oorlog. Die wyse waarop die Barack Obama-administrasie sy onderhandelinge met die Afghaanse president Hamid Karzai hanteer, dui…