Australië: Studente daag vlugtelingstereotipes uit

Volgende week sal Australiese skole, gemeentes en jeuggroepe jongmense betrek by die omstrede debat wat tans in Australië plaasvind rondom vlugtelinge en asielsoekers. 'n Koalisie van Australiese Christelike ontwikkelingsagentskappe nooi skole om die kwessie aan te pak as deel van Simply Sharing Week 2010 wat Australiërs aanmoedig om meer te leer oor en betrokke te raak by kwessies van sosiale geregtigheid. Die opvoedkundige hulpbron, 'Sien die regte ek, nie net die vlugteling nie', sluit werklike verhale van vlugtelinge in en verskaf ouderdomsrelevante klaskameraktiwiteite en Bybelstudies.

Bid: dat die jeug van Australië waarnemende Christelike waardes aan die breër gemeenskap sal oordra oor die vlugtelingkwessies wat Australië in die gesig staar. (Eks.22:21)

Meer: http://au.christiantoday.com/article/australian-students-challenge-refugee-stereotypes/8345.htm