Tienduisende dorpies is steeds onder water met 17 miljoen hektaar se broodnodige oeste wat uitgewis is. Dit sal in die nabye toekoms voedseltekorte beteken vir 'n land wat so arm…
Na aanleiding van verlede week se INSIG-ARTIKEL dank ons God dat, afgesien van 'n paar voorvalle in die Skeurvallei, die referendumstemming verlede week vreedsaam was met geen geweld tussen stamme…
Byna 400 vuurpylaanvalle is vanaf Gasa na Israel geloods sedert die 2009-stakingstilstand; die mees onlangse een het verlede Saterdag 'n rehabilitasiesentrum vir kinders met spesiale behoeftes in Sderot heeltemal vernietig.…
Meer as 'n miljoen vlugtelinge het ooswaarts gevlug met baie min en nou is daardie streek oorstroom en hulle is verder ontheem, het die bietjie verloor wat hulle gehad het.…
Soms kry gebiede wat deur een uiterste getref word gou weer 'n slag. In Niger het vyfduisend mense hul huise en oeste verloor toe die rivier die Niger verlede naweek…
Drie leiers van 'n ondergrondse huiskerk in Noord-Korea is tereggestel en 20 Christen-genote in die tronk gesit nadat die polisie 'n huis toegeslaan het en al 23 gelowiges gearresteer het…