'n Suid-Soedanese inwoner het gesê: 'Die uitslag van die referendum beteken dat ek vandag vry is. Nou is ek 'n eersteklas burger in my eie land.' President Obama het gesê:…
Drie motorbomme het in 'n vinnige opeenvolging ontplof en minstens ses mense dood en 75 gewond in Irak se olieryke noordelike stad Kirkuk Woensdag. Ontploffings was gemik op die polisie…
Daar word berig dat twee Christene in aparte Eritrese tronke gesterf het nadat hulle mediese behandeling geweier is te midde van 'n hernieude onderdrukking deur die owerhede teen ongeregistreerde kerke.…
'n Plaaslike sendeling het berig: 'Vermeende Islamitiese militante het op 31 Januarie twee Christentieners vermoor omdat hulle die Bybel in die betwiste Kasjmir-vallei gelees het. Die gebied lê tussen Indië…
Meer as 1 000 Moslem-betogers het 'n hofgebou bestorm en twee kerke in Sentraal-Java afgebrand nadat 'n Christenman tot vyf jaar tronkstraf gevonnis is vir die verspreiding van pamflette wat…
Persecution.org berig, 'Op 29 Januarie is 'n Koptiese Kerk aangeval in Rafah, naby die grens met die Gaza-strook. Die gebou met twee verdiepings het twee aanbiddingsale bevat, wat deur verskillende…