Wêreldwyd
Soos betogings in Egipte voortduur, bring Barnabas Fonds kos en ander basiese benodigdhede vir Christene wat vasgevang is in die chaos. Die liefdadigheidsorganisasie het gesê winkels wat deur Christene besit…
'n Span evangeliese Christene skryf: 'Die jaar het begin met uitreike na diegene wat in 'duisternis' in V leef. Ons sal vanaf 4-11 Februarie 2011 saam met 'n plaaslike gemeente…