Wêreldwyd
Die Egiptiese rewolusie het op 25 Januarie vanjaar begin, gekenmerk deur president Hosni Mubarak wat op 11 Februarie uittree, en gaan steeds voort namate 'n nuwe regering gevorm word. Een…
'n Londense priester, Ds Nadim Nassar, wat in Latakia is, het berig dat 'dit voel asof die hele stad gesluit is omdat mense bang is om hul huise te verlaat…