Ontvoering, gedwonge bekering tot Islam, en dan huwelik teen die wil van Christenmeisies, is 'n groeiende neiging in Pakistan met meer as 700 gevalle elke jaar. 'n Tipiese onlangse voorval…
Minstens 70 evangeliese Christene in Mexiko se oos-sentrale streek was op Saterdag, 17 September haweloos nadat hulle deur plaaslike owerhede uit hul dorp geskors is waar tradisionele Katolieke glo gedreig…
Christene in Pakistan is in 'ernstige nood' aangesien groot dele van die grond weer in water ondergedompel word, wat duisende mense in noodkampe dwing waar fasiliteite swak is en hulle…
Pro-demokrasie-betogings wat in Maart 2011 begin is, gaan voort ondanks hewige regeringsopposisie. President Bashar al-Assad het gereageer deur meer as 5 000 van sy burgers dood te maak volgens nuwe…
Messiaanse Jode in Mevasseret Sion, wes-Jerusalem, word steeds geteister vir hul geloof deur vyandige pamflette wat hul name, adresse en telefoonnommers (en in sommige gevalle hul foto's) bevat wat in…
Palestynse president Mahmoud Abbas het 'n diplomatieke veldtog geloods om volle lidmaatskap van die Verenigde Nasies te verkry, (Sien Gebedswaarskuwing 37-2011) Hierdie Vrydag beoog hy om Ban Ki-moon, sekretaris-generaal van…