Wêreldwyd
Koeweit was deel van die 'Arabiese Lente' van 2011. Duisende betogers het die strate ingevaar en geëis dat die Eerste Minister bedank. Anders as betogings in Egipte en Tunisië, het…
Midde-Ooste Kommer het middel-September gebed versoek vir 'n situasie rakende die opknapping van 'n kerkgebou in die Aswan-provinsie. Ongelukkig is die kerk op 30 September vernietig deur 'n geskatte skare…