Wêreldwyd
Betogers is weer in Egipte se strate en vra vir verandering uit vrees dat die rewolusie wat president Mubarak omvergewerp het, die gevaar loop om deur Islamiete oorgeneem te word.…
Byna 'n derde van die wêreld se bevolking woon in lande waar beperkings op godsdienstige oortuigings en praktyke tussen 2006 en 2009 toegeneem het, onthul 'n nuwe verslag. Beperkings, insluitend…