Die volgende is van 'n Egiptiese Christen se blog nadat Mohamed Morsi die presidensiële verkiesing gewen het. 'As mens na al die vieringe en vuurwerke kyk wat baie vra, is…
Die Koalisie van Afro-Amerikaanse Pastore het Maandag geëis dat president Obama met die groep vergader om sy standpunt oor selfdegeslaghuwelike aan te spreek. Tot dusver het die Wit Huis geweier…
Die Wêreldraad van Kerke (WRK) en All Africa Conference of Churches (AACC) het die vernietiging van 'n kerk in Soedan veroordeel. Die Episcopal Parish Church of Saint John, Haj Yousif,…
Die grimmige berig is bevestig deur 'n e-pos wat deur die Boko Haram vrygestel is wat hul planne vir die komende weke bevestig. In Kaduna en Zaria waar kerke verlede…
Op sommige plekke in die Verenigde State word dit al hoe moeiliker vir Amerikaners om vrylik hul geloof in Christus uit te oefen. Baie plekke regoor die land neem aksie…
'n Christengemeente in Azerbeidjan wag peinsend om te sien of 'n regter 'n hofbevel sal handhaaf wat sy reg om te vergader verbied en die kerk kan 'likwideer'. 'Hulle is…