'n Huiskerk in die verre Wes-China se streek Xinjiang wat regstappe teen die plaaslike polisie gedoen het vir vroeëre vervolging, is weer deur die polisie geteiken. Op Sondag 22 Julie…
Met die toenemende bloedvergieting in Aleppo het die hoof van die Arabiese Liga Assad se regering van gruweldade beskuldig. 'n Verslag oor die Aleppo-slagting Amnesty International het gesê: 'Talle betogers…
Twintig Bajrang Dal-aktiviste het pastoor Kamalesh en meer as vyftig gelowiges by 'n gebedsbyeenkoms in 'n in Bakli Village 55 kilometer van Raipur Chattisgarh af aangerand. Mans vroue en kinders…
Die eerste aanlyn verklaring van die nuwe leier van Al-Kaïda se affiliasie in Irak beweer die terroriste-netwerk berei operasies voor om gevangenes te bevry en hofamptenare te vermoor. Die oudio…
Aleppo het hewige botsings tussen rebelle en Siriese regeringsmagte beleef, is Sirië se grootste stad en is die land se industriële en finansiële sentrum. Dit het die grootste bevolking Christene…
'n Afgaanse gelowige skryf: ''n Groeiende aantal is onwettig aan heroïen verslaaf – wat lei tot stygende menslike en sosiale koste, vernietigde gesinne en verhoogde misdaad. Bid asseblief vir die…