Wêreldwyd
Toestande in Suid-Soedan se vlugtelingkampe vererger steeds hierdie week met groot vlugtelinge-invloei en oorstromings van stortreën. Gesondheidskwessies is 'n prioriteit. In Unity-staat het nuwe aankomelinge verdubbel tot byna 60 000…
President Goodluck Jonathan het sy minister van verdediging en nasionale veiligheidsadviseur afgedank en gesê die regering het nuwe taktieke nodig om Boko Haram teë te werk. Sedert 2001 toe Sharia-wetgewing…