Wêreldwyd
'n Christen van Thailand skryf: 'By 'n konferensie 2 weke gelede het die Here gesê ons gaan groot skuddings, natuurrampe, politieke omwentelinge ervaar. Is die kerk gereed om op te…
Israel staar 'n watertekort in die gesig. Alhoewel oorvloedige reënval in Februarie die Kinneret-meer teruggebring het oor sy 'rooi lyn' (die punt waarop watervlakke gevaarlik laag is), herstel die land…