Wêreldwyd
'n Jong Iranse gelowige uit 'n Moslem-agtergrond is dood aan beserings wat hy opgedoen het toe hy erg deur 'n familielid geslaan is. Elam Ministries rapporteer dat die familielid uitsondering…
Ses-en-dertig jaar gelede by die eerste Lausanne-kongres se Strategiese Gebedsgroep-vergadering het Ralph Winter oor die 'Hidden People Groups' gepraat (sien ook hierdie week Britse Eilande INSIGARTIKEL). Daardie eerste vergadering het…