Wêreldwyd
Hierdie jaar val Hajj op 14 tot 17 November. Die Hajj (of pelgrimstog na Mekka) is een van die vyf pilare van die Islamitiese godsdiens. Moslems van regoor die wêreld…
Vier Baptiste in Azerbeidjan is elk vyf dae tronkstraf opgelê ná 'n polisieklopjag op 'n Oesfees-viering in 'n privaat huis, het Forum 18 News Service verneem. Ongeveer 80 Baptiste was…