Dinsdagaand het Moslems minstens 10 huise wat aan Koptiese Christene behoort in 'n dorpie suid van Kaïro aan die brand gesteek oor gerugte dat 'n Christen 'n verhouding met 'n…
Volgens ww.presenttruthmn.com is die amptelike doodsvonnis nou skriftelik aan Pastoor Youcef Nadarkhani gelewer, wat verklaar dat hy vir die misdaad van afvalligheid gehang gaan word. Daar is 20 dae om…
Huiskerkleiers vrees 'n verhoogde vlaag van vervolging na 'n toespraak deur Iran se hoogste leier, Ayatollah Ali Khamenei, wat gewaarsku het teen die 'netwerk van huiskerke' wat 'Islamitiese geloof bedreig…
Gesondheidsbeamptes sê die cholera-bakterieë wat nou deur Haïti woed, is 'n baie virulente stam wat ooreenstem met dié wat algemeen in Suid-Asië voorkom, so oproerige Haïtiane glo dat die oorsaak…
Die enigste gemagtigde Bybeldrukkery in China het Maandag die druk van sy tagtig-miljoenste Bybel gemerk, het die regering se amptelike persagentskap aangekondig. Amity Printing Co, geleë in die oostelike Chinese…
Soos die winter nader kom, plaas vloede en ysige verhoudings tussen Seoel en Pyongyang die lewens van miljoene Noord-Koreane in gevaar weens plaaslike voedseltekorte. Verteenwoordigers van die Katolieke Apostolaatraad van…