* EU het 'n wapenverbod op Sirië aangekondig en sanksies teen 13 amptenare, terwyl hy 'n blinde oog gedraai het oor president Bashar al-Assad se rol in die toesig oor…
'n Chinese 'onwettige' kerk het geweier om regeringsbevele te volg om nie op 'n openbare plein te vergader nie. (Sien Gebedswaarskuwing 16-2011). Vandeesweek is meer as 31 van sy lede…
Die vervolgde Egiptenaar Maher El-Gohary en sy dogter Dina het na Sirië gevlug, maar uit vrees vir Islamitiese opposisie teen bekeerlinge in Sirië het na Frankryk gevlug. Verlede jaar in…
’n Botsing tussen Suid-Soedan se weermag en rebelle-milisies het op 25 April tot 165 sterftes gelei. Die golf van geweld wat die nuwe nasie oorspoel, dreig om dit te destabiliseer…
Egipte se nuwe politieke bestel het 'n Islamitiese karakter. Uitsprake deur vooraanstaande Moslem-broederskap-figure openbaar voornemens om sharia-wetgewing te implementeer. ’n Onlangse peiling het steun vir Moslem-agendas getoon en ’n Christelike…
Saterdag 30 April het honderde Moslems in Gujranwala oproer gemaak nadat hulle verneem het dat die polisie twee Christene vrygelaat het wat daarvan beskuldig word dat hulle die Koran onteer…