Wêreldwyd
Egiptiese Christene versoek ons gebede vir Parlementêre verkiesings binne die huidige konteks van protes, geweld en gebrek aan sekuriteit. Christene is bekommerd dat die patroon van protes en gewelddadige reaksie…
Moslem-veewagters en soldate het die afgelope week minstens 45 etniese Berom-Christene in die Plato-staat vermoor. Kleiner aanvalle wat op 20 November begin het oor bewerings deur Fulani-Moslems van veediefstal het…