Oorstromings in die suidelike Filippyne verlede Vrydag is veroorsaak deur die tropiese storm Washi wat 'n maand se reën binne 24 uur laat val het. Sedertdien het hulpagentskappe liggaamsakke, kos,…
"Evangeliese Christene in Iran vrees 'n massiewe onderdrukking deur veiligheidsmagte rondom Kersfees en pastoor Youcef Nadarkhani kan vroeër tereggestel word as wat die owerhede voorstel," het Firouz Khandjani, 'n raadslid…
Die hoofstad van die Plato-staat, Jos, is verlede naweek geteiken deur 'n reeks bomaanvalle, waarin een man gesterf het en 11 mense beseer is, insluitend een vrou. Christian Solidarity Worldwide…
Die Foreign Office het Argentinië getref ná die besluit Dinsdag deur Argentinië, Uruguay, Paraguay en Brasilië ('n Suid-Amerikaanse handelsblok) om bote met 'n Falkland-eilande-vlag uit hul hawens te verbied. Britse…
"Daar is geen plek vir godsdiens onder die lede van die Chinese Kommunistiese Party nie." het die visepresident van die United Front gesê. Daar is 'n werklike kommer binne die…
Met Noord-Korea se Kim Jong-Il se dood is daar vrees en onsekerheid. Net God weet wat volgende gaan gebeur, maar ons kan bid dat Sy doel deur hierdie gebeurtenis vervul…