Kasakstan het onlangs moskees, kerke en gebedskamers in tronke gesluit, met verwysing na twee wette wat vryheid van godsdiens of geloof beperk. 'Moskees en Russies-Ortodokse kerke is in tronke gebou…
Condoleezza Rice het onlangs aan studente aan die Universiteit van Mobile gesê dat om God vir leiding te vra die dryfveer van haar loopbaan was - en dat dit altyd…
Weermag-oorlopers het dele van die Lugmag-intelligensiegebou in Harsata ('n groot militêre basis naby Damaskus) aangeval en vernietig. Dit is die Vrye Siriese Leër se mees hoëprofiel-aanval sedert teen-regeringsbetogings begin het.…
Ultra-nasionalistiese Hindoe Bajrang Dal-aktiviste het lede van twee verskillende Christelike gemeenskappe aangeval wat by 'n gebedsdiens betrokke was en hulle daarvan beskuldig dat hulle gedwonge bekerings beoefen. Die episodes het…
Egiptiese Koptiese Christene wat in die Verenigde State woon, het 'n brief aan Hillary Clinton, minister van buitelandse sake, gestuur om haar te versoek om meer stappe te neem teen…
'n Opname onder 6 348 Afghanen deur die Asia Foundation tussen 2 Julie en 11 Augustus het getoon dat steun vir die Taliban oor die afgelope twee jaar dramaties gedaal…