Wêreldwyd
Die beleërde 1 000 sterk Shouwang-kerk in Beijing moes al byna agt maande lank in die park aanbid sedert die regering hulle gekeer het om in hul kerkgebou te aanbid.…
Die selfmoordbomaanval deur Boko Haram op Kersdag wat 45 mense dood en 73 beseer het, het die ruïnes van St Theresa se Katolieke Kerk in 'n nasionale rouplek verander. Drie…