Wêreldwyd
Christelike groepe is onder die ondertekenaars van 'n ope brief aan die nuwe Noord-Koreaanse leier wat 'n beroep op die beëindiging van menseregtevergrype in die land doen. 24,5 miljoen mense…
Dade van geweld en onverdraagsaamheid teen Christene in Indonesië het in 2011 byna verdubbel, met 'n Islamitiese veldtog om kerke te sluit wat die lot van die godsdienstige minderheid simboliseer.…