In 'n persoonlike gebedsversoek het Ds Suliasi Kurulo, Christian Mission Fellowship International (CMFI), Christene aangemoedig om vir die Fidji-eilande te bid. Hy het opgemerk dat vier opeenvolgende dae van stortreën…
'n Getroude paartjie wat vir 28 jaar as Baptiste sendelinge in Mexiko gedien het, is op Dinsdag 31 Januarie vermoor, John en Wanda Casias is met elektriese toue verwurg toe…
Terwyl Nigeriese terreuraanvalle voortduur, blameer burgers die regering dat hulle nie daarin geslaag het om hulle te beskerm nie en vra hulle hoekom president Goodluck Jonathan nie meer doen om…
Ongeveer 35 Christene in Saoedi-Arabië staar deportasie in die gesig op die aanklag van 'onwettige vermenging' volgens 'n verslag deur die wêreldregte-liggaam Human Rights Watch (HRW). Die polisie het die…
President Cristina Kirchner waarsku teen 'ernstige risiko's vir internasionale veiligheid' en het Brittanje daarvan beskuldig dat hulle die Suid-Atlantiese Oseaan 'militariseer'. Sy sê haar voorneme is om oorlog oor natuurlike…
Proposisie 8, wat probeer het om die tradisionele definisie van huwelik in Kalifornië te handhaaf, is Dinsdag deur 'n 2-1-stem by die rondgaande hof in San Francisco geskrap, met die…