Demokratiese president Barack Obama sê dit is nie sy taak om sy Christelike geloof te verdedig teen twyfelaars wat vermoed dat hy Moslem is nie. Sy Republikeinse Party-uitdager Mitt Romney…
Met die histerie oor die arrestasie van 'n Christenmeisie met Downsindroom op 'n aanklag van godslastering (Sien Gebedswaarskuwing 34-2012) is die liggaam van die 11-jarige Samuel Yaqoob in die Punjab-provinsie…
Biskop Jo Seoka, die president van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke het 'n vergadering tussen Lonmin-bestuurders en stakende mynwerkers bemiddel ná die dood van 34 mynwerkers toe die polisie op…
Die Iranse pastoor Behnam Irani, wat in die tronk gesit is, staar 'reeds die dood in die gesig' nadat hy behoorlike mediese sorg geweier is wat deur gevangenisbeamptes belowe is.…
Gewapende konflik en voedseltekorte het 400 000+ uit hul huise verdryf nadat April se staatsgreep 'n regering wat eens as 'n model van Afrika-demokrasie beskou is, in puin gelê het.…
"Ek vra Algerynse owerhede om 'n oplossing te vind om my lewe te red." Is die video-pleidooi vandeesweek aan die Algerynse regering gestuur deur 'n gyselaar in Noord-Mali. Hy is…