’n Skietgeveg binne ’n winkelsentrum in die Keniaanse hoofstad Nairobi het minstens 68 mense dood en meer as 150 gewond gelaat. Vier-en-twintig uur later was 'n operasie om die Westgate-sentrum, een van die stad se mees eksklusiewe winkelsentrums, te beveilig, aan die gang. Die Somaliese groep al-Shabab het verantwoordelikheid vir die aanval aanvaar en geëis dat Kenia troepe terugtrek van sy buurland, waar al-Shabab teen die regering veg. Sy volle naam is Harakat al-Shabab al-Mujahideen - of die Beweging van Jihadi Jeug. Dit is in 2006 gevorm as 'n uitvloeisel van die Islamic Courts Union, 'n godsdienstige alliansie wat groot dele van Somalië beheer het, voordat dit verdryf is. Met soveel as 9 000 vegters het Al-Shabab sedertdien 'n opeenvolging van buitelandse magte in Somalië van Ethiopië, Kenia en Uganda geveg. Die aanval in Nairobi
Bid: vir almal wat geliefdes en vriende verloor het in hierdie gruwelike voorval. (Spr.28:5)
Meer: http://www.aljazeera.com/programmes/insidestory/2013/09/20139236528364142.html