Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Vrydag, 10 Oktober 2014 01:00
Vrydag, 10 Oktober 2014 01:00
In September is gelowiges uit Moslem-agtergronde gearresteer. In Oktober is Moluk Ruhani, Hamidreza Borhani en Zainab Akbari vrygelaat hoewel Mohammad Taslimi en Parsa Dadkhah in die Dastgerd-gevangenis bly. Sepideh Morshedi se verblyfplek is…
Vrydag, 10 Oktober 2014 01:00
Vader Hanna Jallouf en sowat twintig van sy gemeentelede is Sondag deur die Al-Kaïda-geaffilieerde Al-Nusra-front uit die klooster in die dorpie Knayeh geneem. Nonne by die klooster het in nabygeleë huise geskuil. Baie…
Vrydag, 10 Oktober 2014 01:00
Mense is dood in betogings regoor Turkye toe Koerde geëis het dat die regering meer moet doen om die dorp Kobane teen terroriste-vegters te beskerm. Die polisie het Dinsdagaand traangas en waterkanonne afgevuur…
Saterdag, 04 Oktober 2014 01:00
Tradisionele genesers en toordokters dra by tot die verspreiding van Ebola. Verskrikte mense van Liberië, Sierra Leone en Guinee het groot bedrae kontant oorhandig in ruil vir towerspreuke, drankies en raad van diegene…
Saterdag, 04 Oktober 2014 01:00
In Lukas 7 voorspel Jesus dat sy ontmoeting met 'n sondige vrou regdeur die wêreld en deur die geskiedenis bekend sal word. Hierdie vrou het Sy voete met 'n oorvloed van trane gewas,…
Saterdag, 04 Oktober 2014 01:00
Soos die winter nader kom, wag ontheemde gesinne in die Gaza-strook steeds dat heropbou aan hul huise begin. Luidens ’n verklaring deur die Verenigde Nasies se Hulp- en Werke-agentskap vir Palestynse vlugtelinge (UNRWA)…
Saterdag, 04 Oktober 2014 01:00
Tienduisende aktiviste betoog teen China se besluit om slegs gekeurde kandidate toe te laat om vir verkiesings op die eiland in 2017 deel te neem. Adjunk-premier Nick Clegg sal later hierdie week die…
Saterdag, 04 Oktober 2014 01:00
Die volgende is 'n segment van die Biskop van Bagdad se Facebook-bladsy-inskrywing vir 30 Sept. 'Dankie vir jou gebede, ons het dit ernstig nodig. Die goeie nuus is - IS is 5 myl…
Saterdag, 04 Oktober 2014 01:00
President Barack Obama het erken dat Amerikaanse intelligensie die Islamitiese Staat se opkoms in Sirië onderskat het en dat die opbreek van die terroristesel 'n ingewikkelde stryd sal wees wat beide militêre en…
Bladsy 224 van 606