Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Vrydag, 31 Oktober 2014 00:00
Kinders in die wêreld se jongste land, Suid-Soedan, word gedwing om aan beide kante van 'n voortslepende burgeroorlog te veg. Die Verenigde Nasies skat dat daar 11 000 kindersoldate in Suid-Soedan se rebelle-…
Vrydag, 31 Oktober 2014 00:00
IS bestuur 'n kragtige intelligensie-apparaat wat baie sekuriteitservaring het wat deur intelligensiebeamptes van die vorige regime opgedoen is. Die apparaat is soortgelyk aan ander intelligensie-agentskappe regoor die wêreld, moniteer en identifiseer teenstanders en…
Vrydag, 31 Oktober 2014 00:00
Reeva se dood was tragies en hartseer – tog moet dit nie geïsoleer word van die dood van ander Suid-Afrikaners nie. 47 Suid-Afrikaners word elke dag vermoor en dit beteken die dag wat…
Vrydag, 31 Oktober 2014 00:00
’n Verslag van ’n ooggetuie: My reis na die Kenema-hospitaal in Sierra Leone het meer as ’n maand begin voordat ek daar aangekom het. Dit is 'n geestelike reis en 'n fisiese reis.…
Vrydag, 24 Oktober 2014 01:00
Ethiopië is die tuiste van een van die oudste Christelike gemeenskappe in Afrika, tog is daar 'n toename in Christelike vervolging. Onlangs het die Wahhabistiese Moslems beplan om Ethiopië in 'n Islamitiese Staat…
Vrydag, 24 Oktober 2014 01:00
Laos is een van die min oorblywende kommunistiese state ter wêreld en een van Oos-Asië se armste lande. Twee Hmong Christenmans, Tou Ly en Fai Cho, is onlangs deur familielede gedwing om hul…
Vrydag, 24 Oktober 2014 01:00
Tydens 'n besoek aan Berlyn het Nigerië se minister van buitelandse sake, Aminu Wali, gesê dat die 200+ skoolmeisies wat deur Boko Haram ontvoer is, 'in die baie nabye toekoms' vrygelaat sal word,…
Vrydag, 24 Oktober 2014 01:00
Volgens die jongste data van die Verenigde Nasies se Kantoor oor Dwelms en Misdaad het Afghaanse boere 'n rekord van 209 000 hektaar opiumpapawer gekweek in 2013. Nog erger, hierdie syfers word geprojekteer…
Vrydag, 24 Oktober 2014 01:00
Christene in die Kaapstad-omgewing word uitgenooi na 'n 'Oproep tot Eenheid' op Saterdag, 25 Oktober. Sprekers sal insluit dr Desmond Rose, skrywer van Write The Vision; Ds Barry Isaacs, Direkteur van Transformation Africa…
Vrydag, 24 Oktober 2014 01:00
Humanisties-geïnspireerde 'aggressiewe sekularisme' is besig om 'n bekommernis vir Christene in alle demokratiese lande te word. Nasies wat eens op die Joods-Christelike wêreldbeskouing gefunksioneer het, funksioneer nou op Sekularisme/Ateïsme. 'n Nasionale Onderwyskoalisie is…
Bladsy 222 van 606