Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Vrydag, 05 September 2014 01:00
Drie Amerikaners wat in Noord-Korea aangehou is, het Maandag met die media gepraat en vir hul vrylating gepleit. Kenneth Bae, Jeffrey Fowle en Matthew Miller smeek die Withuis om 'n amptenaar te stuur…
Vrydag, 05 September 2014 01:00
Honderde anti-regeringsbetogers het Maandag die staatstelevisiekanaal binnegeval en uitsendings van die lug af geneem voordat weermag en paramilitêre magte die gebou beveilig het. Die indringers was goed opgelei en het instruksies via selfone…
Vrydag, 05 September 2014 01:00
Die meeste van die lede van nie-Moslem-gemeenskappe wat deur IS gehou word en wat met hul gesinne kon kommunikeer, het aanhoudende druk gerapporteer om tot Islam te bekeer. Druk het gewissel van beloftes…
Vrydag, 05 September 2014 01:00
Die Internasionale Direkteur van Barnabas Fonds lewer kommentaar op 'n IS-tydskrif wat nou in Engels en ander tale vervaardig word. Dit word Dabiq genoem. Dabiq word deur Mohammed geprofeteer om 'n eindtydstryd te…
Saterdag, 30 Augustus 2014 01:00
In die vroeë oggendure van Maandagoggend is talle mense doodgemaak deur Boko Haram-militante wat sporadies op die inwoners van Gamborun Ngala, 'n gemeenskap wat sy grens met Kameroen deel, geskiet het. 'n Oorlewende,…
Saterdag, 30 Augustus 2014 01:00
Daar was 'n eskalasie van spanning tussen Armenië en Azerbeidjan met geweld op die kontaklyn wat diepe kommer veroorsaak van hernieude gevegte tussen die twee lande wat sedert die ineenstorting van die Sowjet-Unie…
Saterdag, 30 Augustus 2014 01:00
ISIS het sedert Junie vir nie-Moslems in Irak drie opsies gegee – verlaat, bekeer of sterf. Slegs 25 Christene bly in Mosoel oor; 9 het tot Islam bekeer, en die res betaal 'n…
Saterdag, 30 Augustus 2014 01:00
Betogings oor Michael Brown se skietery het Dinsdag na St Louis gereis terwyl betogers aangedring het op hervormings aan plaaslike en federale wette. Hulle is georganiseer onder die vaandel van Hands Up United,…
Saterdag, 30 Augustus 2014 01:00
Australiese oorlogsvliegtuie kan by militêre optrede in Sirië en Irak betrokke wees. Die New York Times het berig dat Obama-administrasiebeamptes sê die president is naby aan besluit om verdere lugaanvalle teen die Islamitiese…
Saterdag, 30 Augustus 2014 01:00
Sedert die 'Freedom Marches' georganiseer deur die twee opposisiepartye gelei deur Imran Khan en dr Tahiul Qadri op 14 en 15 Augustus (Sien Gebedswaarskuwing 30-2014) het die betogers voortgegaan om Constitution Avenue van…
Bladsy 227 van 606