Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Vrydag, 12 Desember 2014 00:00
Aanvalle in Jerusalem neem steeds toe. Voorbeelde is 'n brandbom by Jerusalem se 'naasbestaan'-skool, die verhindering van 'n Hamas-sel se beplande aanval in die Wesoewer, en motors en bakkies word al hoe meer…
Vrydag, 12 Desember 2014 00:00
Verlede Woensdag het senator David Leyonhjelm van die Liberaal-Demokratiese Party 'n wetsontwerp by die Senaat ingedien om die konsep te verwyder dat die huwelik tussen 'n man en 'n vrou is. Die wetsontwerp…
Vrydag, 28 November 2014 00:00
Kaboel word beskerm deur 'n vestingagtige 'ring van staal', met polisie en soldate wat padblokkades beman en voertuie ondersoek, maar die afgelope weke het selfmoordbomaanvallers daarin geslaag om aanvalle meters ver van die…
Vrydag, 28 November 2014 00:00
Afgeleë Australië is in die greep van 'n selfmoordepidemie wat die lewens van kinders so jonk as agt jaar oud neem. Inheemse dorpe in die Kimberley-omgewing het die hoogste koerse van selfmoord in…
Vrydag, 28 November 2014 00:00
Die prokureur wat twee Christelike pastore en 'n diaken verteenwoordig wat ses jaar aanhouding weens hul geloof in die gesig staar, is toegang tot sy kliënte geweier voor 'n appèlverhoor. Christian Solidarity Worldwide…
Vrydag, 28 November 2014 00:00
Aleppo het min verandering gesien sedert 'n rebelle-offensief meer as twee jaar gelede die helfte van die stad en die platteland oorgeneem het. Maar 'n nuwe VN-voorgestelde 'konflikbevriesing' kan verandering bring of die…
Vrydag, 28 November 2014 00:00
Inwoners in Ferguson was op hol, maar kerke en predikante in die omgewing bekamp die onrus met 'n boodskap van God se liefde. Biskop Raphael Green pastoor die Metropolitan Christian Worship Centre in…
Vrydag, 28 November 2014 00:00
Betogings het vir die tweede dag regoor Amerika plaasgevind nadat 'n groot jurie geweier het om Ferguson-beampte Darren Wilson aan te kla vir die moord op die 18-jarige Michael Brown in Augustus. Ferguson…
Saterdag, 22 November 2014 00:00
Hulp word dringend benodig vir vlugtelinge in 'n geslote land in SE-Asië. Volgende week sal 'n Christelike span na 'n paar vlugtelingkampe reis en voorrade uitdeel. Hulle hoop om items betyds uit te…
Saterdag, 22 November 2014 00:00
Verlede Donderdagaand het rebelle die dorp Chibok binnegekom en vanaf bakkies en motorfietse geskiet om beheer oor die gebied te neem. Chilbok is 'n enklave van meestal Christelike families; sommige is betrokke by…
Bladsy 219 van 606