Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Vrydag, 26 September 2014 01:00
In 2011 het Jemen 'n 33-jarige diktatuur beëindig in die derde suksesvolle rewolusie van die Arabiese Lente, maar versoening het nie op revolusie gevolg nie. Oor die naweek, na 'n week lange beleg…
Vrydag, 26 September 2014 01:00
Byna vier miljoen mense in die Christelike meerderheid Suid-Soedan staar gevaarlike vlakke van honger in die gesig ná twee jaar van geweld, misoes en siektes. Akute wanvoeding het sedert verlede jaar verdubbel. Die…
Vrydag, 26 September 2014 01:00
Weens droogte en sanksies wat teen die Kim-regime van Noord-Korea opgelê is weens die kernprogram loop die bevolking die risiko van akute wanvoeding. In Augustus het die verspreiding van gratis kos aan burgers,…
Vrydag, 26 September 2014 01:00
Verkiesings in die Verenigde State word dwarsdeur 2014 gehou, met die algemene verkiesings wat vir 4 November geskeduleer is. Gedurende hierdie middeltermynverkiesingsjaar sal 435 setels in die Huis van Verteenwoordigers en 33 van…
Vrydag, 26 September 2014 01:00
Japan het baie van die wêreld se grootste maatskappye, die wêreld se derde grootste ekonomie, en opgevoede en vreedsame bevolking en is die tweede grootste onbereikte mensegroep in die wêreld. 1,5 miljoen jong…
Vrydag, 26 September 2014 01:00
’n Klein maar hoërisikogroep radikale in Australië wek kommer vir Korrektiewe Dienste deur ’n wanvoorstelling van Islam aan inboorlinggevangenes in tronke te verkondig. Sheikh Omar Habbouche het gesê Islam is van aangesig tot…
Vrydag, 19 September 2014 01:00
Ebola kan 'n groot humanitêre krisis word as dit nie gou genoeg gestop word nie. Politieke stelsels en infrastruktuur is broos ná jare van burgeroorloë. Hospitale en klinieke in Guinee, Liberië en Sierra…
Vrydag, 19 September 2014 01:00
28 Christene wat 'n gebedsbyeenkoms gehou het, is verlede week deur die Saoedi-Arabiese polisie gearresteer. Hulle is ontvoer uit die huis van 'n Indiese Christen in Khafji, naby die Koeweitse grens. Daar is…
Vrydag, 19 September 2014 01:00
VN-vredesmagte het Maandag uit al hul poste in die Siriese Golanhoogte onttrek terwyl regimemagte en rebellefaksies geveg het om beheer oor die gebiede aangrensend aan die Siriese-Israeliese grens. Die VN het dit 'n…
Vrydag, 19 September 2014 01:00
Australië se G20-presidentskap strek van 1 Desember 2013 tot 30 November 2014. Die gasheer van die G20 gee Australië 'n waardevolle geleentheid om die globale ekonomiese agenda te beïnvloed en betrokkenheid by die…
Bladsy 225 van 606