Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Saterdag, 15 November 2014 00:00
Nigerië se bevolkingsgroei het geweldige druk geplaas op oorgespanne openbare dienste en infrastruktuur. 45% van die bevolking is jonger as 15 jaar en 4,7 miljoen kinders op laerskool ouderdom is nie op skool…
Saterdag, 15 November 2014 00:00
Die dodetal het tot 49 gestyg nadat 'n selfmoordbomaanvaller, vermom in 'n skooldrag, homself Maandag by 'n sekondêre seunskool in die noorde van Nigerië opgeblaas het. 57 mense is beseer. Ander berigte stel…
Sondag, 09 November 2014 00:00
Australië is onlangs gekritiseer vir die manier waarop hulle op die Ebola-krisis gereageer het. (Australië het toegangsvisums vir besoekers van lande wat deur Ebola geraak is opgeskort en sal nie gesondheidswerkers stuur om…
Sondag, 09 November 2014 00:00
Republikeine het slegs ses setels nodig om 'n meerderheid in die Senaat te hê; hierdie week het hulle daardie meerderheid gekry. Terwyl die Republikeinse Party ver van perfek is, is dit tans die…
Sondag, 09 November 2014 00:00
Dinsdag het 'n woedende Moslem-skare 'n Christen-egpaar naby Lahore doodgeslaan en hul liggame verbrand in die baksteenoond waar hulle gewerk het om na bewering die Heilige Koran te ontheilig. Dit is die jongste…
Sondag, 09 November 2014 00:00
’n VN-verslag wat op 2 November uitgereik is, het gewaarsku dat ongekontroleerde klimaatsverandering die waarskynlikheid van ernstige, deurdringende en onomkeerbare impakte vir mense en ekosisteme sal verhoog. Ban Ki-moon het gesê dat as…
Sondag, 09 November 2014 00:00
Boko Haram het gelag oor die aankondiging van 'n wapenstilstand en vrylating van ontvoerde skoolmeisies. Twee weke gelede het Nigerië se minister van buitelandse sake gesê die skoolmeisies sal 'in die baie nabye…
Sondag, 09 November 2014 00:00
Terwyl onrus deur die land skeur, is meer as een miljoen mense, baie van hulle Christene in oorwegend Moslemlande, verplaas. Die meeste het gevlug met niks anders as die klere op hul rug…
Vrydag, 31 Oktober 2014 00:00
Die volgende is uit die 31-dae gebedsgids vir Nigerië. Dag 30 vertel ons van die toenemende afhanklikheid van Nigerië se politici en selfs sommige 'kerkleiers' van okkultiese magte. Die ervaring van twee staatsgoewerneurs;…
Vrydag, 31 Oktober 2014 00:00
Duisende Kanadese het Dinsdag bymekaargekom om Cpl Nathan Cirillo, die 24-jarige erewag wat tydens verlede week se terreuraanval in Ottawa doodgeskiet is, te vereer. Die voorval het gevolg op nog 'n terreuraanval waarin…
Bladsy 221 van 606