Radikale Islamiete het op Sondag 21 November twee kerkgeboue op Tanzanië se semi-outonome eiland Zanzibar gesloop, en gemeentelede het sedertdien doodsdreigemente ontvang. Die kerkgeboue wat aan die Tanzania Assemblies of…
Sommige van die gevaarlikste internasionale terroriste-netwerke gebruik Indonesië as 'n basis om te werf, te beplan en op te lei vir aanvalle op Westerse teikens. Die Indonesiese regering loods verskeie…
Verhoogde spanning tussen die Koptiese gemeenskap en die Moslem-meerderheid het tot 'n hoogtepunt gekom met die nuus dat ekstremiste wat Christene in Irak vermoor het, ook gelowiges in Egipte kan…
Die Noord-Koreaanse aanval op 'n Suid-Koreaanse eiland op 23 November word 'een van die ernstigste voorvalle tussen die twee nasies sedert die Koreaanse Oorlog' genoem. Dit was Noord-Korea se derde…
Kuba beleef een van die vinnigste kerkgroeikoerse ter wêreld – die Southern Baptist International Mission Board (IMB) sê dit word bewys deur die feit dat daar net nie genoeg kerke…
Kuba beleef een van die vinnigste kerkgroeikoerse in die wêreld – die Southern Baptist International Mission Board (IMB) sê dit word bewys deur die feit dat daar net nie genoeg…