Een van die twee hoof politieke partye van die inheemse bevolking in Bangladesj se suidoostelike heuwelstreke het Christene verhinder om Kersfees te vier, het bronne gesê. Die United People's Democratic…
Die polisie het Vrydagaand op 'n huiskerk Oukersaanddiens in die suidwestelike stad Chengdu toegeslaan en 17 gelowiges, insluitend een swanger vrou, in hegtenis geneem, het bronne aan ChinaAid gesê. Wang…
Moslems het op Vrydag 24 Desember betogings begin teen planne om Pakistan se godslasteringswette te verander, nadat 'n Islamitiese leier byna $6 000 aangebied het vir die moord op 'n…
Vier Christenmans van 'n klein Protestantse kerk in Algerië appelleer teen 'n hofbeslissing om hulle opgeskorte tronkstraf op te lê vir aanbidding sonder 'n staatstoestemming. Nuus van die appèl kom…
'n Senior Israeliese weermagoffisier het aan die BBC gesê solank Hamas in beheer van die Gazastrook bly, is nog 'n oorlog 'net 'n kwessie van tyd'. Hy het gesê die…
’n Bom het tydens Kersdagmis by ’n kapel in ’n polisiekamp in die onstuimige suidelike Filippyne ontplof en ’n priester en 10 kerkgangers gewond. Die toestel was versteek in 'n…