Articles
Betonmure tot 10 voet hoog word rondom kerke in Bagdad en Mosoel gebou om Kersfeeskerkgangers teen geweld te beskerm, berig 'n Katolieke Nuusagentskap. Die hindernisse is die Irakse regering se…
’n Evangelis herstel steeds van brandwonde nadat ses jong Moslemmans hom verlede maand met stokke en gordels geslaan en aan die brand gesteek het. Christene in die omgewing het gesê…