INSIG: Eritrea: Bid vir verandering

Die eerste vergadering van die Eritrese kabinet van ministers het op 14 Desember in Eritrea se hoofstad begin. In sy agenda het die vergadering uitgebreide inligtingsessies deur president Isaias Afwerki gehoor wat politieke, ekonomiese, maatskaplike en diplomatieke aktiwiteite vanjaar beoordeel het, sowel as die beoogde nasionale ontwikkelingsprogramme vir 2011 en daarna. Kyk: Ontleders sê die staat Eritrea is glo besig om te verkrummel en dit is te betwyfel of die Afewerki-regering die eenheid en stabiliteit van die nasie vir baie langer sal kan handhaaf. Gerugte binne Eritrea sê baie is besig om geduld te verloor en kan opstaan teen die outoritêre regering. Klik op die 'Inligting'-knoppie vir insig in Eritrea se Christelike erfenis, historiese en politieke wortels.

Bid: dat God Eritrea onder Sy gesag in haar erfenis sal vrylaat. (Ps.132:15)

Inligting: http://www.prayer-alert.net/info/EritreaInsights1.pdf