Pakistan se federale minister vir minderhedesake, Shahbaz Bhatti, het die onlangse aankondiging van 'n beloning veroordeel vir die moord op die gevangene Christenvrou, Asia Bibi, in die dodevonnis weens godslastering. oproepe, het $6 000 aangebied aan enigiemand wat Asia Bibi vermoor tydens sy Vrydag-preek by die grootste moskee in Peshawar. Hy het gesê: 'Daar is honderdduisende mense insluitend mujahedin (krygers) en Taliban wat gereed is om hul lewens op te offer vir die eer van die profeet Mohammed. Enigeen van hulle kan haar klaarmaak.' Die hooggeregshof het nog nie ’n datum vir Bibi se appèlverhoor vasgestel nie.
Bid: dat God meer van sy skild rondom Bibi en haar gesin sal plaas. (Ps.71:1-2)